Ons hartlike geluwense en seënwense gaan uit na die lidmate wat die afgelope paar weke as kerkraadslede bevestig is.
Brs Piet Malan en Pieter Smit is as ouderlinge en br Braam Smith en sr Yoane Penning is as diakens bevestig