Die tema vir vanoggend se erediens is :” My lewe moet in gehoorsaamheid toegewy wees aan die Here”.
Die Skriflesing is 1 Samuel 10 : 1 tot 11 met verse 7 en 24 as teksverse .
Ds Rassie Smit, emerituspredikant van die GK Pretoria-Magalieskruin lei die erediens aangesien dr Douw die naweek met verlof is.
Ons sing vanoggend Psalm 149 : 1 en 2; Psalm 25 : 4; Psalm 36 : 1 en dan weer Psalm 36 maar met verse 2 en 3.
Indien die internetverbinding na wense funksioneer, kan u die videoweergawe hieronder volg.
[youtube id=”Kl7iEbKyeR4″]