Vanaand se erediens word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek.
Die tema van die erediens is : ” Die korale van die kreature luidroep die uitroep : Halleluja”
Die Skriflesing is Psalm 148.
Ons sing vanaand Psalm 145 : 2, 4, 6 en 7; Lied 255:2; Psalm 148 :5 en na die liefdegawe ook Psalm 148 : 1,6, 7, 8 en 9 .
U kan die erediens hieronder volg.
[youtube id=”tqSwIA273-8″]