
Ons maak met groot hartseer bekend dat Jannie Earle en Hans van der Zwaard van ons gemeente gesterf het in die gyselaarsdrama in die veiligheidskompleks in Moreletapark.
Ons bid Amarentia en die onderskeie families die vertroosting van die Heilige Gees toe.
Die gesamentlike troosdiens vir beide Jannie en Hans word beplan vir 20 Oktober om 11.00 in ons kerkgebou.
[youtube id=”mkqh-hWEJMQ”]