Skip to content
Menu

Vanaand om 19.00 bied ons diakonie ‘n musiekaand aan ten einde hulle fondse vir barmhartigheidswerk aan te vul.

Die musiekaand vind plaas in die saal van die Laerskool Anton van Wouw en die kunstenaars is die bekende tenoor Jannie du Toit en die seniorkoor van die laerskool. Liedjies van Koos du Plessis gaan gesing word.