Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 16 Oktober se erediens is :”Die ander swaard” en word behandel aan die hand van Lukas 22:31 tot 38 en Efesiërs 6:10 tot 20. Die teksverse is Lukas 22: 35 tot 38 en Efesiërs 6:17.

Ons verwelkom graag ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, wat vanoggend se erediens lei.

Ons sing vanoggend Psalm 18:1; Skrifberyming 1-4:1,2,3 en 4; Psalm 119:20; Skrifberyming 15-1 : 1,2,3 en 4; Skrifberyming 14-3: 3 en 4 en sluit die erediens na die wegstuurseën af met die Amen van Skrifberyming 13-2.

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik. Vir die oudioweergawe moet u op “Oudio ” op die voorblad klik

[youtube id=”dLFwXsT7Bfs”]