Skip to content
Menu

010

Sr Petro Venter is gister (Vrydag 14 Oktober), na ‘n betreklike lang siekbed, oorlede. Die troosdiens vind op Woensdag 19 Oktober om 14.30 in ons kerkgebou plaas.

Ons bid vir Paul en sy gesin die vertroosting van die Heilige Gees toe.