Skip to content
Menu

Will Beeton oorlede

Ons maak met leedwese bekend dat br Will Beeton Donderdagoggend (27 Oktober) oorlede is. Hy was 90 jaar oud. Die troosdiens vind Woensdagmiddag 2 November om 15.00 in ons kerkgebou plaas. Ons bid dat die Heilige Gees sr Olive en die kinders se Trooster sal wees.