Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend se erediens is : “Van weerloosheid tot geloofsvertroue, tot identiteitsvrede tot aanbiddingsvreugde ” Die Skriflesing is Psalm 16 met vers 1b as teksvers.

U vind die volledige preekskets deur te klik op “Sketse” bo-aan die voorblad.

Ons sing vanoggend Skrifberyming 1-6 :1, 2 en 3 (vooraf); Psalm 136 : 1,2,3 en 20 (op beurtsangbasis ); Psalm 40: 6 en 8 en Psalm 118 : 2 en 4 (omdigting).

U kan die erediens “lewendig” volg deur op die pyltjie hieronder te klik of op YouTube te klik

Vanaand word die Hervorming herdenk wat destyds op 31 Oktober plaasgevind het. Dit is ‘n gesamentlike diens van die gemeentes in ons Klassis en vind plaas in die kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Wapadrant. Die prediker sal dr Rassie Smit wees.

Daar sal dus vanaand geen erediens vanuit ons kerkgebou uitgesaai word nie.

[youtube id=”WfDqkaAFnRI”]