Die tema van vanoggend 6 November se erediens is : Nooit ‘n ruskans nie! Is dit regverdig ?” en dr Douw hanteer dit aan die hand van Lukas 17:1-10. Die teksvers is vers 10.
- Die slaaf in die gelykenis kry nie ‘n ruskans nie. Jy ook nie, gelowige!
- Werk sonder ruskans en werk sonder loon, slaaf van Christus.
- Nooit, maar nooit ‘n ruskans, Gelowige.
U kan die volle preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Skrifberyming 1-2 : 1,2 en 3 (vooraf); Psalm 46 : 1 en 6; Psalm 139 : 1, 6 en 12 en Psalm 25 : 2, 4 en 6.
U kan die erediens hieronder volg.
[youtube id=”aeFB_lsSgI4″]