Kersprogram – Dr Douw Breed gaan voor uit Filippense 1:27-2:11 met vers 5 as fokus.
Ons sing Lied 344:1, 2, 3 – Lied 345:1 (a), 2(s(a)), 3(b), 4(a) – Sb. 4-6:1, 5 en vier die koms van ons Christus verder saam.
U kan deel deur hieronder in te skakel
[youtube id=”WOPTbaf3f9Y”]