Skip to content
Menu

Die tema van vanoggend 25 Junie se erediens is : “Ná Pinkster : vrymoedigheid en verwagting ” Die Skriflesing is Romeine 8:14 – 25 en die teksvers is vers 15 en 17.

  • Die Gees lei my tot vrymoedigheid.
  • Deur die Gees leef ek vol verwagting.

U kan die volledige preekskets lees deur te klik op “Sketse” op die voorblad van ons webwerf.

Ons sing vanoggend Psalm 145:2,3 en 4 (omdigting); Psalm 1:1 en 2; Psalm 98 :2 en 3 en Skrifberyming 10-2.

U kan saam met ons deelneem aan die erediens deur hieronder op die pyltjie te klik.