Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand 18 Junie se erediens is Romeine 14:13 tot 23 met vers 17 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 122:1 en 2 (omdigting); Psalm 77:5 en 6 en Skrifberyming 11-1:9, 10 en 11 .

U kan die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.