Skip to content
Menu

Die Kerkraad het op sy vergadering van 2 Augustus besluit om nie ‘n eie feesprogram te reël nie. Die lidmate word egter aangemoedig om feeste wat bv. in Pretoria gereël word, by te woon. Een van die feeste is die program wat die Gk Centurion reël vir 25,26,27 en 28 Oktober. ‘n Opvoering van die toneelstuk “Uit diep van donker nagte” vind op dié aande plaas.