Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend dat sr Marietjie Robbertse vandag (24 Julie) oorlede is. Sy was 95-jaar oud.  Die troosdiens sal Donderdag 27 Julie om 11.00 in ons kerkgebou (h/v Lange en Deystrate, Nieuw Mucleneuk) gehou word en deur dr Douw gelei word.