Skip to content
Menu

Die tema vir vanaand 23 Julie se erediens is :“Antwoord wys op die krisisse van die lewe, Gelowige”.

Dr Douw gebruik Lukas 16:1 tot 13 as Skriflesing en ons sing vanaand Psalm 46:3 en 4; Psalm 81:1,9,10 en 11 en Psalm 119:26 en 39.

U word hartlik uitgenooi om in te skakel op die video of oudio uitsendings van hierdie erediens (wêreldwyd beskikbaar!)