Ons gemeente word ‘n tweede keer hierdie week beproef met ‘n sterfgeval. Sr Bets Coetzee is gisteraand (Donderdagaand 27 Julie) oorlede in die ouderdom van 80-jaar en etlike maande . Die begrafnisreëlings sal mettertyd bekend gemaak word.