Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Eksodus 28:1 tot 31 met vers 29 as teksvers.

Die tema is :“Op die hart van die h(H)oëpriester, maar dan as edelstene, vir ewig, ja, elkeen”

Op die hart van die h(H)oëpriester voor God.

  • Op die hart gedra, maar dan as edelstene.
  • Op die hart gedra, maar dan vir ewig.
  • Op die hart gedra, maar dan elkeen uniek.

Die volledige preekskets van dr Douw vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

Ons sing vanoggend Psalm 49:5 en 6(omdigting); Psalm 91:6 en 7; Psalm 89:6 en 7 en Skrifberyming 5-4:1,2,3,5 en 6.

U kan saam met ons deelneem (en sing!) deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.