Die tema vir vanaand 30 Julie se erediens is: “Loof Hom almal, met alles, altyd”
Die Skriflesing is Psalm 100 met vers 1 as teksvers en ons sing Psalm 150:1 en 2 (omdigting); Psalm 97:6 en 7 en Psalm 100:1 en 4.
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.