Skip to content
Menu

Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjeskop lei vanoggend 6 Augustus die erediens.

Die Skriflesing is Jesaja 8:1 tot 18 met vers 18 as teksvers. Die tema is : “Ook in donker tye staan God se troue sorg oor ons en ons kinders, onwankelbaar vas”. U vind ‘n preekskets as u klik op “Sketse” op die voorblad van ons webwerf.

Ons sing vanoggend Psalm 81:1,2 en 3; Psalm 25;2 en 5; Psalm 33:7, 10 en 11; Psalm 90:9 (na die doop) en psalm 36: 2 en 3.

U kan deelneem aan die erediens in videoformaat deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.