Skip to content
Menu

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Andeon lei vanaand 6 Augustus se erediens.

Die Skriflesing is Jesaja 63:7 tot 14 (teksverse 9 en 10 ) en Efesiërs 4:25 tot 5:2 (tekvers 30) en die tema is :“Moenie die Heilige Gees bedroef nie”

Ons sing vanaand Psalm 84:1 en 6; Psalm 51:5; Psalm 95:5 en 6 en Psalm 103:7 en 9.

U kan die videoformaat van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.