Die tema vir vanaand 20 Augustus se erediens word behandel aan die hand van Psalm 100 met vers 2 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 44:1,2 en 3 (omdigting), Psalm 32:2 en 3 en Psalm 148 :1 en 5.
U kan inkyk in die erediens deur hieronder op die pyltjie of YouTube te klik.
https://youtu.be/ewamh7Ap9pc