Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 20 Augustus se erediens is Eksodus 28:1 tot 6 en Hebreërs 4:14 tot 5:6 en die teksvers is Eksodus 28 vers 38. Die tema vir vanoggend se erediens is :“Deur die Here se heilige Gawe het ek sekerheid oor my heilige gawes en myself”.  U vind die volledige preekskets deur te klik op “Sketse” op ons webwerf se voorblad.

Ons sing vanoggend Lied 184:1,3 en 4 (vooraf); Psalm 34:5 en 6; Psalm 82:1 en Psalm 119:40,62 en 63.

U kan saam met ons deel hê aan die erediens deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.

https://youtu.be/DkrkSGkb41A