Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand 24 September se erediens is Psalm 122 met vers 9 as teksvers en die tema word aan die hand daarvan hanteer.

Ons sing vanaand Psalm 48:1 en 3 (omdigting); Psalm 86:3 en 6 en Psalm 122:1 en 2.

U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.