Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 5 November is Genesis 11:1 tot 9 met vers 8 as teksvers. Die tema wat deur dr Douw behandel word, is : “Deur die Gees nie ‘n onafhanklikheidsverklaring nie maar ‘n afhanklikheidsverklaring”. U vind die volledige preekskets onder “Sketse” op ons voorblad.

Tydens die erediens gaan 6 jong dooplidmate van ons gemeente die geleentheid kry om hulle geloof openlik te bely.

Ons sing vanoggend Skrifberyming 12-3: 1 en 2; Psalm 19:5 en 7; Psalm 20:1 (almal), 2 (susters), 3 (broeders) en 5 (almal); Psalm 36:2 en sluit na die diens af met Psalm 128:4.

U vind meer besonderhede oor die erediens (liturgie,ens.) onder “Aksies” op ons voorblad.