Die tema vir vanaand 19 November se erediens is : ” Die trekpleister van die wêreld” en die Skriflesing is 2 Timoteus 4 en verse 9 en 10 is die teksverse.
Ons sing vanaand Psalm 135:1 en 2; Psalm 86:1 en 2 en Psalm 84:1, 5 e 6.
Die erediens is ‘n leesdiens gelei deur teologiese student Juan Mienie (lidmaat van ons gemeente) en die diens kan in videoformaat gevolg word.