Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 19 November se erediens is Lukas 3:21 – 4:13 met verse 23 en 28 as teksverse.

Die tema is :“Juis deur hierdie Seun van Josef het God ‘n welbehae in die nuwe mensdom”.

  • Omdat Hy uit die geslag kom in wie God geen behae het nie, is Hy geskik.
  • Omdat Josef slegs “beskou” is as Jesus se vader, is Hy geskik.
  • Deur Hom word die nuwe mensdom ‘n werklikheid.
  • In hierdie mensdom het God ‘n welbehae.

Die volledige preekskets vind u deur op ons voorblad op “Sketse” te klik.

Ons sing vanoggend Skrifberyming 1-6:1 en 2; Psalm 8:1,2,3 en 4; Psalm 25:4 en 5 en Skrifberyming 1-1:6 en 7.

U kan saam met ons deelneem aan die erediens deur hieronder op die pyltjie (driehoekie) of op YouTube te klik.