Die Kuierkafee sluit hulle maandelikse byeenkomste vir 2017 op Dinsdag 28 November af. Die afsluiting gaan die vorm aanneem van ‘n heerlike ete en ‘n saamkuier om 12.00 in die kerksaal.
Al ons senior lidmate word uitgenooi om deel te hê aan die funksie en dié wat wil kom moet An venter by 012 460 9916 of die kerkkantoor by 012 460 6925 skakel.