Die Skriflesing is Matteus 26:57 tot 68 en 27:27 tot 30 met die tema “Christus is in die gesig gespoeg”.
Ons sing vanaand Psalm 107:1 en 3; Psalm 65:2 en 3 en Skrifberyming 5-3:1 en 2
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik of in oudioformaat deur op Oudio op ons voorblad te klik.