Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 28 Oktober om 9.00 is Efesiërs 3:14 tot 21 en die teksvers is vers 19b.
Dr. Douw se tema vir hierdie erediens is: ” Jy is geseënd, Gelowige. Leef as geseënde”.
Ons moet soos geseëndes leef:
* Versterk en daarom ‘n geseënde lewe.
* Verstaan en daarom ‘n geseënde lewe.
* Gevul en daarom ‘n geseënde lewe

Ons sing vanoggend Psalm 9:1 en 7; Psalm 139:1 en 12 en Skrifberyming 1-2:1,2 en 3. Die Sondagaand liturgie word vanoggend gevolg.
Vanoggend se erediens word deur RSG opgeneem vir uitsending op 16 Desember 2018.