Vanoggend 21 April word die Woord bedien uit Johannes 20:1-18 met vers 17 as teks. Ons sing gedurende die diens: Lied 407:2, Ps. 98:1, 3, Ps. 125:1, 3, 4 (Omd) en Sb. 10-2.

Dit is dieselfde Here en tog is alles ná die opstanding anders.
Luister, kyk, leef en deel gerus saam met ons hierdie boodskap wat lewendig uitgesaai word hieronder. U kan ook na die tyd die diens volg op oudio en op video.