Skip to content
Menu

Dr Douw Breed lees Johannes 2:13-22 en neem as teks: vers 19. Sang is Ps. 145:4, 6, 7; Ps 65:2, 3; Ps. 23:1; Ps. 116; Sb. 7-2:1, 2

Die tema word behandel onder die volgende hoofde:

  • “Hierdie tempel” is afgebreek!
  • Hierdie tempel ís in drie dae weer opgerig.
  • Aanbid, noudat die tempel opgerig is, met sekerheid en innigheid.
  • Waak deur die Gees wat in jou woon oor jou toewyding (Nabetragting).

Die video uitsending is hier onder beskikbaar en oudio op die balkie hierbo.

Onthou asseblief dat die dienste vanaf September weer om 9:00vm begin.