Skip to content
Menu

Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-6 en 11:1-6 Teksvers: 1 Korintiërs 10:4a Sang: Ps. 104:17, 19, 20; Ps. 61:1, 3, 6; Ps. 19:1, 2.

Die tema word behandel deur die volgende hoofpunte:

  • Niks minder as oorlog nie wanneer mense in hul denke verlei is.
  • ‘n Oorlog met goddelike wapens.
  • ‘n Oorlog wat gaan om die denke van mense.

Die uitsending word lewendig uitgesaai deur oudio hierbo of deur op die Video blad hieronder te klik. Beide word ook gestoor vir latere toegang.