Lees: 2 Tessalonisense 1:1-10 Teks: 5 Sing: Ps. 100:1, 2; Ps. 93-1:1, 2, 3; Ps. 43:3; Sb. 18-6:1, 2, 3.
- Moenie God se oordeel in die tyd waarin ons nou leef, wegredeneer nie!
- Dink aan God se oordeel (sy oordeel in hierdie tyd) as ‘n bewys wat bemoedig.
- Sien God se magtige werk binne jou terwyl die regverdige oordeel reeds begin het.
- Behou ‘n koninkryksperspektief.
- Onthou waarop jou swaarkry afstuur.
Luister as alternatief op oudio.