Lees: Handelinge 19:21-30; 1 Timoteus 3:14-16.
Teks: 1 Tim. 3:14
Sing: Ps. 138: 1, 2, 4; Ps. 1:1, 2; Ps. 137:4, 5, 6.; Ps. 45:1, 2, 6, 9, 10;
- ‘n Kerslied met ses reëls as jou antwoord
- Hierdie Kerslied handel oor God se antwoord
- Dit is ‘n lied wat die mens voor ‘n keuse stel
- Die Kerslied is ‘n oorwinningslied