Preekskets (13 September 2020 – 9:00vm)
Markus 10:13-16 &1 Petrus 2:1-5 “Wie die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.” KINDERS IN DIE KONINKRYK Jesus soek die kind […]
Markus 10:13-16 &1 Petrus 2:1-5 “Wie die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.” KINDERS IN DIE KONINKRYK Jesus soek die kind […]
Lees: Openbaring 21:22-22:5; Genesis 1:1-5 Teks: Genesis 1:3 Sing: Ps. 149-1:1,2,3; Ps 27-1:1,6; Sb 12-3; Ps 100-1:1,4; Die skepping van die lig Die bron van die lig Die einddoel van […]
Genesis 1:1-5 Openbaring 21:22-22:5 ‘Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel en die aarde en alle […]
Lees: Markus 6:14-16 & Lukas 23:6-12 Teks: Lukas 23:9 Sing: Ps 92-1:1,2; Ps 40-1:3,4; Ps 2-1:6; Ps 34-1:1,2,5; Ps 33-1:1,6,11; Die nuuskierigheid in bygeloof ‘n Stille antwoord op bygeloof Die […]
Markus 6:14-16 & Lukas 23:6-12 “9 Hy het Hom uitvoerig ondervra, maar Jesus het hom glad nie geantwoord nie.” JESUS SE STILLE ANTWOORD OP BYGELOOF Wie was koning Herodes? Sy […]
1 Samuel 2:12-26 ‘‘Maar Samuel het die Here gedien…ondertussen het die seun Samuel voor die Here grootgeword…maar die seun Samuel het grootgeword en die Here en die mense was hom […]
Lees: 1 Samuel 2:12-26 Teks: 12-26 en NGB Artikel 29 Sing: Ps. 24:1,2,3; Sb 14-2:1; Ps. 98:1,3; Ps. 24:4,5. Die grootheid van die goddeloosheid ‘n Bemoedigende fluistering ‘n Dreigende oordeel
Lees: Efesiërs 3:1-21 Teks: 14-18 Sing: Ps 111:1,5; Ps 139:1,12; Sb 5-3:1,5; Ps 23:1,3; Ps 21:1,9. Christus vir ons Christus in ons Christus deur ons
Efesiërs 3:1-21 “19 ja, om die liefde van Christus te leer ken wat alle begrip te bowe gaan, sodat julle gevul mag word met al die volheid van God.” Om […]
Filippense 3:20-21Psalm 87 ‘20 Ons burgerskap is egter in die hemel, vanwaar ons as Verlosser die Here Jesus Christus verwag.’ GOD GEE ONS HEMELSE BURGERSKAP In Psalm 87 gaan dit […]