Ek lewe onder invloed, maar dan onder invloed van die Heilige Gees. (16 Junie – 9:30vm)
Skriflesing is Efesiërs 5:1-20 met teks: vers 18. Die hoofde waaronder die gelese gedeelte behandel word is: Ek leef nie die “ou lewe” soos iemand wat deur drank bedwelm is […]