Preekskets (25 April 2021 – 6:30nm)
Skriflesing: Efesiërs 1:1-23 Teks: vers 18-19 Sing: Ps. 104:1, 19, 20; Ps. 81:1, 11, 12; Ps. 4:2, 4. Mag die Gees jou laat sien hoe dwaas dit is om armsalig te […]
Skriflesing: Efesiërs 1:1-23 Teks: vers 18-19 Sing: Ps. 104:1, 19, 20; Ps. 81:1, 11, 12; Ps. 4:2, 4. Mag die Gees jou laat sien hoe dwaas dit is om armsalig te […]
Skriflesing: Daniël 5 Teks: vers 22 Sing: Ps. 124:1, 4; Ps. 149:1, 2; Ps. 20:4,5; Ps. 40:3,5. Ernstige bedreigings openbaar ontrouheid Wie die Allerhoogste getrou vereer, lééf onder beskerming Die […]
Lees Daniël 5 Teks: vers 22 Wie God opreg bely, geniet sy beskerming wanneer Hy tel, weeg en verdeel. Ernstige bedreigings openbaar ontrouheid Koning Belsasar leef onder ‘n ernstige bedreiging. […]
2 Korinthiërs 7:2-16HK Sondag 33 ‘Want die droefheid, volgens die wil van God, bewerk inkeer, wat tot verlossing lei, en waaroor niemand ooit spyt is nie…’ GEEN GELOOF SONDER BEKERING […]
Skriflesing: 2 Korinthiërs 7:2-16 Teksverse: 10,11 Sing: Ps. 150:1,3; Ps. 34:1,6,8; Ps. 128:1; Sb. 2-7:1,2,3. Die noodsaak van bekering Die diepgang van bekering Die effek van bekering
Skriflesing: Handelinge 2:37-47 Teksvers: 42 Sing: Ps. 107:1,3,10; Ps. 61:1,4,6; Ps. 105:5; Ps. 119:11,14,29; Sb. 9-4:1,6; Ps. 46:1,6. Nie gefokus op jouself nie Gefokus op die gemeenskap Met woorde en […]
Handelinge 2:37-47 ‘Hulle het bly volhard in die leer van die apostels, die verbondenheid met mekaar, die breek van die brood, en gebede.’ Hart vir God, hart vir mekaar Ons […]
Mattheus 2:13-18 Openbaring 12:1-6HK Sondag 14 ‘Maak gereed, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte, en bly daar tot wanneer ek jou opdrag gee; want Herodes is […]
Johannes 21:1-19 daarop sê die dissipel, die een vir wie Jesus liefgehad het, vir Petrus: “Dit is die Here!” ONDERWYS VAN CHRISTUS VIR SY KERK IN HAAR OGGENDURE ‘Ek gaan […]
Lees: Mattheus 2:13-18 Belydenis: Heidelbergse Kategismus Sondag 14 Teks: Openbaring 12:1-6 Sing: Sb 5-3:1,2,3; Ps 91-1:1,2; Ps 91-1:7,8; Ps 100-1:1,2,3,4;