Preekskets – 13 Oktober 2019 -900vm
13 Oktober 2019. Lees Johannes 2:1-12 Teks: vers 11 Omdat my Bruidegom my daarvan verseker, weet ek dat ek werklik versorg is. Jesus gee “agter die skerms” ‘n versekering. […]
13 Oktober 2019. Lees Johannes 2:1-12 Teks: vers 11 Omdat my Bruidegom my daarvan verseker, weet ek dat ek werklik versorg is. Jesus gee “agter die skerms” ‘n versekering. […]
Lees Johannes 2:1-12 soos hier onder weergegee. Johannes 2:1-12 1 Op die derde dag was daar ‘n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. 2 […]
6 Oktober 2019. Lees Jeremia 24 Teks: vers 7 Het jy helderheid? – God is soewerein én kragdadig in die genade wat Hy betoon. Maak seker jy het […]
TSP 150 jaar: Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil! Ps 95:1 Die Registrateur Teologiese Skool Potchefstroom […]
Lees Jeremia 24 soos hier onder weergegee: 1 Die Here het my twee mandjies vye laat sien voor die tempel. Dit was bestem vir die tempel van die Here. Ek […]
29 September 2019. Gen. 27:46-28:22 en Joh.1:43-51 Teks: Joh. 1:51 Opreg vol verwondering in my geloof, aanbidding en verheerliking van die Here. Inleiding: Is my geloof, aanbidding en verheerliking van […]
Lees Johannes 1:43-51 soos hier onder weergegee deur. Johannes 1:43-51 43 Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê […]
8 September 2019 Lees 1 Timoteus 3:14-16. Teks: vers 15 Ons kom, o God, vanoggend tot U met ‘n baie spesifieke bede. Inleiding: Ons is elkeen onder die besef van […]
Lees 1 Timoteus 3:14-16 soos hier onder weergegee, sorgvuldig deur. 1 Timoteus 3:14-16 14 Ek skryf hierdie dinge aan jou hoewel ek hoop om gou na jou toe te kom. […]
Lees Efesiërs 4:25-5:5 deur soos hier onder uit die direkte vertaling weergegee. 25 Daarom moet julle leuens vermy en elkeen moet die waarheid praat met sy naaste, want ons is […]