Verkondig die Here se dade tot seëninge vir ander! (2 Januarie 2022 – 9:00vm)
Lees: Psalm 67 Teksverse: 2,3 Sing: Ps. 65: 4,6,7; Ps. 66: 2,4,9; Ps. 103: 9; Ps. 67:1,2,3
Lees: Psalm 67 Teksverse: 2,3 Sing: Ps. 65: 4,6,7; Ps. 66: 2,4,9; Ps. 103: 9; Ps. 67:1,2,3
Lees: Lukas 2:26-38, HK Sondag 14 v&a 35 Teks: 35 Sing: Ps. 149:1,2,3,4; Ps. 80:1,8,10; Sb. 10-1:1,2,3,4; Ps. 89:1,2,6 Gebore uit die maagd Maria Ontvang deur die Heilige Gees
Lees: Lukas 2:25-35 Teksverse: 34, 35 Sing: Ps. 9-1:1,7,8; Ps. 86-1:1,6; Sb. 4-7:1,2; Ps. 18-1:1,14; Ps. 67-1:1,2,3. Die een sal ongelowig val voor Christus Die ander sal gelowig opstaan in […]
Erediens: Kersoggend (Saterdag) 25 Desember 2021 om 09:00vm Die erediens word gelei deur Ds. Dirk Kotzee, en word vanuit die Geref Kerk Alkantrand uitgesaai vanaf 08:45: Geseënde Christusfees word u toegebid!
Lees: 1 Petrus 1:1-12, Dordtse Leerreëls Teksvers: 5:15 Sing: Ps. 145:1,8,10; Ps. 33:6; Ps. 33:11; Ps. 118:12,13,14. Deur die Here geopenbaar Deur die vyand misbruik Deur die kerk geliefd
Lees: Genesis 25:19-26, Obadja. Teksvers: 23 Sing: Ps. 42:1,5,7; Ps. 69:1,3,8; Sb. 1-1:1,2; Sb. 1-1:7; Ps. 99:1,2,3. ’n Magtige vyand ‘n Almagtige Koning
Lees: Filemon Teksvers: 6 Sing: Ps.43:3, 4; Ps. 32:2, 3; Ps. 33:8, 9 Christus kom in die gewone in en verander dit. Nou is my gewone lewe, ‘n grootse lewe. […]
Lees: 2 Koning 24:8-17 en 25:27-30 Teks: 25:27d Sing: Ps. 47:1, 4; Ps. 34:6, 7; Sb 2-2:2, 3; Ps. 72:2, 10, 11 Is daar nog lig as […]
Lees: Genesis 22:1-19, Hebreërs 11:17-19 Teksvers: Gen 22:14 Sing: Ps. 107:1,3,10; Sb. 12-3:1,2; Ps. 25:2,6; Ps. 40:4; Sb. 5-3:1; Ps. 134:4; Sb. 5-3:4,5. God beproef God voorsien