Lees: 2 Koning 24:8-17 en 25:27-30 Teks: 25:27d Sing: Ps. 47:1, 4; Ps. 34:6, 7; Sb 2-2:2, 3; Ps. 72:2, 10, 11
- Is daar nog lig as die magte van die duisternis die wêreld om ons beheer?
- God eis dat ons radikaal nuut sal kyk – Hy self is die lig.
- Wie die ware Lig ken, word deur hierdie lig verlig