God skep lewensruimte vir die mens (20 September 2020 – 6:30nm)
Lees: Genesis 1:9-13 en Maleagi 3:6-12 Teks: 9 Sing: Ps 146-1:1,2,3; Ps 33-1:4; Ps 33-1:5; Ps 107-1:1,2,3. God gee vir ons droë grond God gee vir ons voedsel
Preekskets (20 September 2020 – 6:30nm)
Genesis 1:9-13Maleagi 3:6-12 ‘Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel en die aarde en alle skepsels […]
Bid met geloofsvertroue (20 September 2020 – 9:00vm)
Lees: Markus 11: 12-25 Teks: 24 Sing: Ps. 93:1,2,3; Ps. 61:4,6; Ps. 84:1,2; Sb. 15-1:1,2,3,4; Ps. 91:1. Vloekwonder Tempelwonder Gebedswonder
Preekskets (20 September 2020 – 9:00vm)
Markus 11:12-25 “Daarom sê Ek vir julle, alles waarvoor julle bid en vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so gebeur.” BID MET GELOOFSVERTROUE […]
God het gesê: Laat daar ‘n uitspansel wees (13 September 2020 – 6:30nm)
Lees: Job 37:14-24 & Genesis 1:6-8 Teks: Genesis 1:6 Sing: Ps. 147-1:1,2; Ps. 147-1:3; Ps. 104-1:1,20,21; Ps. 19-1:1,2,3; Vir die asem van die mens Vir die onderhoud van die mens Vir […]
Kinders in die koninkryk (13 September 2020 – 9:00vm)
Lees: Markus 10:13-16 & 1 Petrus 2:1-5 Teks: Markus 10:15 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 38-1:1,3,8; Ps. 34-1:6; Sb. 10-2 (Gebed); Ps. 128-1:1,2,3,4; Jesus en die kinders Kinders van die koninkryk […]
Preekskets (13 September 2020 – 6:30nm)
Genesis 1:6-8Job 37:14-24 ‘Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel en die aarde en alle skepsels […]
Preekskets (13 September 2020 – 9:00vm)
Markus 10:13-16 &1 Petrus 2:1-5 “Wie die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.” KINDERS IN DIE KONINKRYK Jesus soek die kind […]
God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig (6 September 2020 – 6:30nm)
Lees: Openbaring 21:22-22:5; Genesis 1:1-5 Teks: Genesis 1:3 Sing: Ps. 149-1:1,2,3; Ps 27-1:1,6; Sb 12-3; Ps 100-1:1,4; Die skepping van die lig Die bron van die lig Die einddoel van […]