Skip to content
Menu

Lees Spreuke 30 : 24- 33 met die klem op vers 29. Die tema vir die oggend se preek is : Met die innerlike sekerheid wat die Gees gee, word ek “onstuitbaar” (Klik op die skakel “Sketse” om die volledige preekskets te kry).

Die teksvers (vs 14) vir die preek tydens die aanddiens kom uit Spreuke 27 : 1 – 14