Die skrifgedeelte vir Sondagoggend se preek is Lukas 7 : 18 – 35 en die teksvers is vers 35 : “Maar God tree met wysheid op en sy werke bewys dit”.
Die tema is “Nie kinderagtige reaksie moet aan ons koers gee nie maar kinderlikheid” U sal die volledige preekskets vind deur op die skakel “Sketse” te klik.
Sondagaand se Skriflesing is Psalm 150 en die teksvers is vers 35 : “Laat alles wat asem haal, die Here prys.”