Skip to content
Menu

Sondagoggend  se Skriflesing kom uit Spreuke 12 : 1 – 5 met as teksvers vers 14. Die tema is “Dit is spesifieke mense wat deur hulle woorde en dade seëninge ontvang”.

Sondagaand is ‘n ruildiens en dan preek Ds Christo Swanepoel (Gk Lyttelton)  en wel uit Psalm 23 met as teksverse die hele psalm. Die tema is “Die Here is die Herder wat elke gelowige tot in die ewige Vaderhuis lei “