Dr Johan le Roux lei ons Sondagoggend in die erediens en die tema vir sy preek is : “Genade, barmhartigheid en vrede vir julle “.Die Skriflesing is uit 2 Tim. 1 : 1 – 14 en die teksvers is 2 Tim. 1 : 1 – 2.
Ons aanddiens word gelei deur ds Fanus Heystek en die tema vir sy preek is “Gehoorsaamheid in die hemel teenoor op die aarde”. Die Skriflesing is uit Openbaring 12 : 7 – 12 asook Mat. 6 : 9 – 10 en die teksvers is Mat. 6 : 10b.
Meer besonderhede oor die preke kan verkry word deur hierbo op die skakel “Sketse” te klik.