Skip to content
Menu

Ons verneem dat Dr Douw en Prof Henk Stoker se besoek aan die sinode in Indië en hul ander besoeke aan gereformeerdes in Indië sover voorspoedig verloop met die seën van die Here daarop. Dit gaan goed met hulle en hulle sal DV Vrydagoggend terug wees in SA.