Kersprogram op 17 November om 17.30
U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se jaarlikse Kersprogram
Na afloop van die Kersdiens (om 17.30) en Kersprogram gaam ons gesellig saamkuier en ‘n skemerhappie en -kelkie geniet in en om die Kerksaal.Ons doen ‘n beroep op elkeen en veral die kinders om hierdie spesiale geleentheid by te woon !