Die tema vir die preek vanoggend is : ” In die woestyn-Kersgeskiedenis is dit die Een van Nasaret wat gesorg het vir ‘n ware weer-begin”
Die Skriflesing is uit Markus 1 : 1- 13 en die teksverse is verse 5 en 7. Die preekskets kan gelees word deur op die skakel “Sketse” hierbo te klik