Vandag vier ons gemeente die Heilige Nagmaal
Die Skriflesing vanoggend en vanaand kom uit Markus 1 1 – 13 en die teksvers vir beide eredienste is vs 13.
Die tema vanoggend is : “Die Gesalfde dring vir hulle wat Hy sal salf, oorwinnend die woestyn binne”.
Vanaand sal die klem lê op : “Deur die Gesalfde se oorwinning kan die gesalfdes ook nou oorwinnend die woestyn binnedring”.
Vanoggend se sang is : Sb 12-3 : 1,2; Ps 61: 2,3; Ps 23 : 1,2; Sb 18-6 : 1,2,3,5; Sb 13-3.
Vanaand se sang is Ps 66 : 1,2,3; Ps 139 : 1,9,12: Sb 7-2 : 1,2